Leer ons ken
Die hart
van Kleine Krummels
Die gedagte en HART van Kleine Krummels het ontstaan in ons gesin se kombuis die dag toe `n spesiale meisiekind by ons kom bly het en ons dogtertjie van vyf jaar, Amalia, saam met my begin kosmaak het. My liefde vir kinders, jongmense, onthaal en lekker boerekos was my inspirasie om Kleine Krummels te begin. Die HART van Kleine Krummels is om `n liefde vir gesonde kosmaak by jou kind te prikkel. Ontdek jou kind se talent en passie!

Get to know us
The heart of Kleine Krummels
The thought and HEART of Kleine Krummels originated in our family’s kitchen the day a special girl came to stay with us and our five-year-old daughter, Amalia, started cooking with me. My love for children, young people, hospitality and good country food was my inspiration to start Kleine Krummels. The HEART of Kleine Krummels is to stimulate a love for healthy cooking in your child. Discover your child’s talent and passion!

